Samuel Colt

Samuel Colt
Gebore
Samuel Colt

19 Julie 1814
Sterf10 Januarie 1862
Hartford, Connecticut, VSA
NasionaliteitVerenigde State van Amerika
BeroepUitvinder, sakeman
Bekend virRewolwer
EggenootElizabeth Hart Jarvis
KindersCaldwell Hart Colt
Ouer(s)Christopher Colt, Sarah Colt

Samuel Colt (1814 – 1862) was 'n Amerikaanse uitvinder en sakeman. Hy was die stigter van die Colt's Patent Fire-Arms Manufacturing Company, tans bekend as die Colt's Manufacturing Company, en is wêreldwyd bekend as die man wat die rewolwer gewild gemaak het.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search